Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oud en jonk in dwelmsindikaat vasgetrek

2013-01-24 11:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sewe lede van ‘n beweerde dwelmsindikaat is Donderdagoggend in Eldoradopark buite Soweto vir dwelmhandel in hegtenis geneem, het die polisie se elite-eenheid, die Valke, gesê.

Kapt. Paul Ramaloko sê die eenheid het “omtrent agt of nege maande” daaraan gewerk om hierdie verdagtes vas te trek nadat gemeenskapslede oor “dwelms soos CAT, tik en kokaïen” in die gebied gekla het.

Volgens die woordvoerder is die aangekeerde mans tussen die ouderdom van 21 en 70. Hulle is in hul huise vasgetrek.

Die polisie is nog op soek na vyf ander lede van die sindikaat, wat dwelms in Soweto en Eldoradopark versprei.

“Ons is daarvan oortuig dat ons ‘n waterdigte saak teen hulle in die hof het,” het hy gesê. Hulle sal volgende week in die Protea-landdroshof verskyn.

Ramaloko sê die Valke het die afgelope drie maande 12 dwelm-laboratoriums toegemaak en talle verdagtes in hegtenis geneem.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: eldorado park  |  dwelms
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Conger Burger sê... Mooi so Giel...1000 opduimpies vir jou......dis wat elke goed opgevoede christen sal doen....Go GielMan Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 06:03 AM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching Bronkhorstspruit Road
  • Thursday Bedfordview - 06:00 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK (middle lane) at the Van Buuren Road bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.