Oud-Bok kry wagte ná bomaanval

2010-01-20 06:19
Tweets Share Share line Print

Maygene de Wee

Constantia -Die oud-Springbokhaker Dale Santon gaan sekerheidswagte by sy huis aanstel om die veiligheid van sy gesin te verseker.

Santon, wat in ’n private hospitaal aansterk, het Dinsdag aan Die Burger gesê ook hy wil weet hoekom sy huis Saterdagoggend kort ná middernag met ’n petrolbom bestook is.

Hy het in die voorval tweedegraadse brandwonde opgedoen en moes ná sy opname in die hospitaal ’n dringende veloorplanting aan sy gesig en regterarm kry.

Die polisie het gesê Santon is “skoon”.

Insp. Keith Chandler, Dieprivier-polisiewoordvoerder, het by navraag gesê Santon se verlede, persoonlike lewe en huidige sakebedrywighede is ondersoek, maar niks vreemds is gevind nie.

Hy het gesê daar is nog geen verdagtes of motief nie.

Chandler het gesê daar is gevind die nommerplaat van die oranje BMW wat in die voorval gebruik is, is verlede maand in Grassy Park gesteel.

’n Ooggetuie wat gesien het hoe die BMW by Santon se huis stilhou, het daarin geslaag om die registrasienommer te memoriseer.

Die betrokke eienaar het aan die polisie gesê sy voertuig se buffer is saam met die nommerplaat gesteel.

Toe Die Burger Santon vra of hy aan enige rede kan dink hoekom iemand hom of sy gesin sou wil aanval, het hy gesê hy kan aan niks dink nie.

Hy het ook gesê hy het geen sakebedrywighede buiten sy vaste werk nie.

“Ek werk vir ’n baas en ons mag nie sake doen nie.

“Ek jol ook beslis nie en kan daarom nie dink hoekom iemand my huis sou wou bombardeer nie.”

–Die Burger

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sport  |  bomaanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.