Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar wil weer hardloop

2013-02-26 07:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius wil glo weer wil begin atletiek oefen terwyl hy op borgtog uit is, het RSG Dinsdagoggend berig.

'n Woordvoerder vir Pistorius, Janine Hills, het volgens die radiostasie egter ontken dat hy planne maak om dadelik na die baan terug te keer.

Hills het gesê Pistorius het sy borgvoorwaardes met sy paroolbeampte en 'n amptenaar van korrektiewe dienste by die Pretoriase landdroshof bespreek. Dié voorwaardes sal sy daaglikse roetine bepaal tot hy weer op 4 Junie in die hof verskyn.

James Smalberger, woordvoerder vir die departement van korrektiewe dienste, het ook aan die stasie bevestig dat Pistorius weer wil begin oefen.

Smalberger het gesê Pistorius se afrigter sal 'n oefenprogram moet indien sodat hulle bewus kan wees van sy bewegings.

Die Paralimpiese atleet word daarvan beskuldig dat hy die 29-jarige Reeva Steenkamp op Valentynsdag in sy huis in die ooste van Pretoria vermoor het. Pistorius, wat sedert November verlede jaar in 'n verhouding met Steenkamp was, het die aanklag ten sterkste betwis.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
72 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... https://www.facebook.com/ben.jordaan.90 alias "Seg Wie" Joined Facebook 16 minutes ago... Hier gaan ons waaragtig weer...! Waarom leer jy nie uit jou foute nie "Seg Net"?! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 15:56 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    DELAYS approaching the Doorpoort Toll Plaza
  • Wednesday Fourways - 15:50 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.