Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar slaap in selle

2013-02-14 18:07
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Tragedie by Oscar se huis
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Kaapstad – Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal oornag in polisieaanhouding bly en sal Vrydagoggend in die Pretoria-landdroshof verskyn op 'n aanklag van moord, het die nasionale vervolgingsgesag (NVG) gesê.

Pistorius het na bewering sy vriendin, Reeva Steenkamp, Donderdag in die vroeë oggendure in sy huis in 'n gholflandgoed in Pretoria doodgeskiet.

"Hy sal in polisieaanhouding bly," het Medupe Simasiku, woordvoerder vir die NVG, Donderdag gesê.

Pistorius het die Boschkop-polisiestasie vroeg Donderdagmiddag saam met polisiebeamptes verlaat. Hy het 'n top met 'n kappie wat laag oor sy gesig is, aangehad. Hy het afgekyk terwyl fotograwe foto's van hom geneem het.

Borg stil oor Pistorius

Intussen het die internasionale sportdraghandelsmerk Nike Donderdag geweier om kommentaar te lewer oor die maatskappy se toekomstige verhouding met Pistorius.

"Hierdie is 'n polisiesaak en word steeds ondersoek," het Seruscka Naidoo, woordvoerder vir Nike SA, gesê.

"Van Nike deel ons ons medelye met almal wat hierdeur geraak word."

Nike is een van Pistorius se vyf grootste borge. Hy het sedert 2008 in 'n paar advertensies van die maatskappy verskyn.

'Geen ander verdagte'

Die polisie identifiseer nie verdagtes voor hulle in die hof verskyn nie, maar brig. Denise Beukes, 'n polisiewoordvoerder, het bevestig dat Pistorius by sy huis was ten tye van Steenkamp se dood. Sy het gesê daar is "geen ander verdagte betrokke" nie.

"Ja, daar is getuies en daar was ook vanoggend onderhoude," het Beukes aan verslaggewers buite die gholflandgoed waar die voorval plaasgevind het, gesê.

"Ons praat oor bure en mense wat dinge gehoor het wat vroeër in die aand plaasgevind het."

Die polisie het aan die media bevestig dat daar voorheen bewerings van insidente "van 'n huishoudelike aard" by Pistorius se huis was. Dit is egter nie bekend of dit tussen hom en Reeva Steenkamp was nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
42 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Corrie Steyn sê... As hy so woedend is hoekom stop hy nie die ritueel nie en dwing die outjies om na n regte dokter te gaan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.