Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar se verklaring bevraagteken

2013-02-22 11:41
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Adv. Gerrie Nel, staatsaanklaer, het die inligting in Oscar Pistorius se weergawe van die oomblikke voor hy Reeva Steenkamp geskiet het, bevraagteken.

"Vir 'n vrou wat 03:00 toilet toe gegaan het en iemand wat skree 'daar is 'n inbreker', sou die vrou gesê het 'Oscar waar is jy?'," het Nel Vrydag tydens slotbetoë in Pistorius se borgtogaansoek in die Pretoriase landdroshof gesê.

Pistorius het ontken dat hy Steenkamp doelbewus op 14 Februarie doodgeskiet het, en gesê hy het gedink daar was 'n inbreker toe hy skote na die toiletduur afvuur.

In Pistorius se weergawe moes Steenkamp haar broek opgetrek het toe sy hom hoor skree het en die deur gesluit het, het Nel gesê.

Die hof het in aanvanklike bewyse bevind dat Steenkamp se blaas leeg was en dat sy 'n slaapbroek aangehad het toe Pistorius haar by die trappe afgedra het voor sy dood is.

"Om die weergawe as waarskynlik te vind, moet 'n mens strek," het Nel gesê.

Nel wou ook weet hoekom die twee nie in mekaar vasgeloop het toe Pistorius die waaier op die balkon gaan haal het en sy na die toilet gegaan het nie.

"Dit is altyd baie maklik om 'n weergawe te gee, veral waar daar een persoon is om 'n weergawe te gee."

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Seg Net and gielman are ???? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 18:11 PM
    Road name: N3 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Linksfield Road and Gilloolys Interchange
  • Tuesday Edenvale - 18:09 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Modderfontein Road exit due to an earlier truck obstruction
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Structural Engineer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
R600000 - R900000

Structural draughtsmen

South Africa
Communicate Cape Town IT
R280000 - R350000

Structural Engineer

West Rand
Communicate Cape Town IT
R150000 - R250000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.