Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar-saak 'nie enigste rede' vir bedanking

2013-03-07 17:58
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Hilton Botha, voormalige ondersoekbeampte in die Oscar Pistorius-moordsaak, het gesê sy bedanking hou nie heeltemal verband met dié saak nie.

Botha het Woensdag met onmiddellike effek uit die Suid-Afrikaanse Polisiediens bedank om by 'n privaat maatskappy aan te sluit.

Hy het gesê 10% van sy besluit was gebaseer op die Pistorius-saak.

"Dit hou nie heeltemal verband daarmee nie. Ek soek al vir 'n geruime tyd 'n werk met beter betaling en ek het die werk gekry wat my instaat sal stel om volgende jaar my seun se studiegeld te betaal," hy aan Jacaranda FM gesê.

Op die vraag oor die Oscar Pistorius-saak, het hy gesê hy sou meer ondersteuning in die saak waardeer het.

"Ek sou in die eerste paar dae van die saak meer ondersteuning geniet het, maar die ondersteuning het 'n rukkie later gekom en toe iemand gekom het om te help, was dit byna te laat."

Botha het gesê hy dink die huidige hoofondersoekbeampte, Vinesh Moonoo, het genoeg ondersteuning om  'n goeie taak te verrig.
 
Sy bedanking sal nié die Pistorius-saak beïnvloed nie en hy sal beskikbaar wees indien hy in die hof benodig word.

Pistorius word daarvan beskuldig dat hy sy vriendin, Reeva Steenkamp, op 14 Februarie in sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het. Hy is verlede maand borgtog van R1 miljoen toegestaan en sal weer op 4 Junie in die hof verskyn.

Botha is as hoofondersoekbeampte in die saak vervang nadat dit aan die lig gekom dat hy deur sewe aanklagte van poging tot moord in die gesig gestaar word.

Dié saak is aanvanklik teruggetrek, maar is op 4 Februarie heringestel.

Botha en twee ander beamptes is 'n jaar gelede in hegtenis geneem nadat hulle losgebrand het op 'n taxi wat passasiers vervoer. Die drie was ook na bewering dronk terwyl hulle 'n staatsvoertuig bestuur het.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: hilton botha  |  oscar pistorius  |  sapd
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joe Black sê... Misdaad swaai die septer in die land. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 13:40 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    DELAYS through Strijdompark
  • Tuesday North Riding - 13:34 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.