Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar 'erg getraumatiseerd'

2013-02-15 16:29
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Oscar Pistorius se regsverteenwoordigers het vroeër tydens die hofverrigtinge gesê sy kliënt is "erg getraumatiseer.”

Die media het vroeër 'n aansoek ingedien om die saak regstreeks uit te saai, maar die verdediging het gesê weens die atleet se "erg getraumatiseerde toestand" wil hulle nie hê die saak moet uitgesaai word nie.

Hooflanddros Desmond Nair het beslis dat die verrigtinge nie uitgesaai kan word nie, maar het bandopnames en foto's toegelaat wanneer die hof nie in sitting is nie.

Pistorius het vroeër vir die eerste keer in die hof verskyn nadat sy vriendin, Reeva Steenkamp, in sy huis in Silver Lakes, Pretoria, doodgeskiet is. Hy is amptelik van haar moord aangekla.

Die staat het aangevoer dat die saak 'n skedule 6-misdaad is, maar die verdediging het gesê hy kan nie sien hoekom dít gedoen moet word nie.

Die sportheld se snikke kon in die openbare galery gehoor word. Hy het verskeie kere sy kop in sy hande gesak.

Sy pa, Henke, en sy broer en suster, Aimee en Carl, het die hofverrigtinge bygewoon. Die sakeman Kenny Kunene is ook in die openbare galery gesien.

Die familie het later ‘n verklaring uitgereik, waarin hulle die aanklag van moord “ten sterkste betwis.”

"Hy (Oscar) het dit baie duidelik gestel dat hy sy diepste meegevoel met Reeva se familie betuig."

Pistorius bedank ook mense wat vir hom ondersteuningsboodskappe gestuur het, maar benadruk dat daar vir Reeva en haar familie gebid moet word "ondanks die omstandighede rondom hierdie aaklige, aaklige tragedie".

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: oscar pistorius
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Innige medelye. Die land het 'n fantastiese mens verloor. Hy was 'n voorbeeld van versoening vir almal. 'n Aanwins vir die land. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.