Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar beëindig kontrak met beeldpoetser

2013-03-07 08:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Paralimpiese atleet en moordverdagte Oscar Pistorius en sy familie het besluit om nie meer die dienste van die beeldpoetser te gebruik wat namens hom opgetree het nie, het 'n berig Donderdag gelui.

Die maatskappy, Vuma Reputation Management, het egter volgens The New Age ontken dat die besluit verband hou net onlangse uitlatings van Pistorius se pa in 'n onderhoud met 'n Britse koerant. Henke Pistorius het in dié onderhoud gesê die ANC-regering doen nie genoeg om wit mense te beskerm nie.

"Absoluut nie, dit het niks te doen met die uitlatings nie. Ons is in die proses om alles aan die familie te oorhandig want ons kontrak met hulle was vir slegs twee weke," het Lunice Johnson, woordvoerder vir die maatskappy, gesê.

Die maatskappy het 'n dag ná die skietdood op 14 Februarie van Pistorius se vriendin, Reeva Steenkamp, begin om die atleet se sake in die media behartig.

Johnson het gesê hoewel die familie steeds in rou is, en hoewel Pistorius nog sukkel om te verwerk wat gebeur het, glo hulle die familie kan nou self medianavrae hanteer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
94 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Zo te zien hebben vele zwarten ook geen fiducie in de rechtsstaat. Kan een Boer niet klassenjustitie naar voren brengen als hij eerder schiet dan een aanvaller en vervolgens wel vinnig op de huid wordt gezeten door de rechter ? Ter zelfverdediging altijd raak schieten en mond dichthouden. Zelfverdediging is een gevolg van een aanval als gevolg van nalatig veiligheidsbeleid van de nalatige ANC regering. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 18:56 PM
    Road name: N3 Northbound
    Accident before Linksfield Road, queuing traffic through Gilloolys Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.