Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar: Trane 'n 'spontane' verdeding

2013-02-22 12:43
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Adv. Gerrie Nel het Vrydagoggend tydens slotbetoë begin praat oor Oscar Pistorius se emosionele toestand terwyl die atleet weer begin huil het.

Nel het gesê trane word verwag, waarna Pistorius se suster, Aimee, haar kop geskud en haar hand voor haar mond gesit het.

"Dit is 'n moontlik dat jy begin jammer voel vir jouself nadat jy iemand geskiet het. Dat ek dae in die hof gaan deurbring, tronk toe gaan en my loopbaan daarmee heen is," het Nel gesê.

"Ons sê dit is 'n spontane verdediging."

Nel het gesê dit was dalk deel van sy beplaning – of deur die verdediging of voor of ná die moord.

Hooflanddros Desmond Nair het toe 'n vraag aan Nel gestel.

"Indien dit vooraf beplan is, sou die plan dalk insluit om die meubels in die huis rond te skuif [om dit soos 'n regte inbraak te laat lyk]?" het Nair gevra.

Nair wou weet hoekom Pistorius nie 'n venster gebreek het of die honde verwyder het om sy verweer van 'n inbreker te bewys nie.

"Ek sê nie die moord op Reeva Steenkamp was weke of dae vooraf beplan nie. Ons sê dit was daardie aand beplan," het Nel gesê.

"Ek het nie bewyse dat hy dit (die moord) twee of drie dae voor die skietery beplan het nie," het Nel gesê terwyl Pistorius se familie sigbaar ontsteld was.

Nel het vroeër gesê dit kan nie toeval wees dat getuies gesê het hulle het 'n vrou voor Steenkamp se dood hoor skree nie.

"Jok hulle? Sal onafhanklike mense jok?"

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... ja dank die liewe vader tog dat hy net die gewapende roof toegelaat het en niks verder nie . wonderlik . hallelujah . jipee . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 12:35 PM
    Road name: N1 Southbound
    ACCIDENT blocking two lanes after the New Road exit - HEAVY DELAYS from Olifantsfontein Road
  • Friday Roodepoort - 12:25 PM
    Road name: Ontdekker Road Westbound
    DELAYS approaching Ruhamah Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.