Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar: Ondersoekbeampte nié gepos

2013-02-21 11:27
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die polisie het Donderdag gesê geen besluit is nog geneem om ao. Hilton Botha, hoofondersoekbeampte in die Oscar Pistorius-moordsaak, van die saak te onttrek nie.

Dít volg nadat sewe aanklagte van poging tot moord teen hom heringestel is.

"Ons het nog nie 'n besluit daaroor geneem nie. Vir nou is hy steeds op die saak," het Neville Malila, polisiewoordvoerder, gesê.

Dit het Donderdag aan die lig gekom dat Botha voorheen in hegtenis geneem is nadat hy na bewering dronk was toe hy op 'n voertuig met passasiers geskiet het. Hy en twee ander polisiebeamptes sal in Mei weer in verband met die voorval in die hof verskyn.

Die drie staan tereg op sewe aanklagte van poging tot moord.

Die nasionale vervolgingsgesag het aan Eyewitness News bevestig dat die aanklagte teen Botha tien dae voor die voorval by Pistorius se huis heringestel is.

Pistorius word daarvan beskuldig dat hy sy vriendin, die model Reeva Steenkamp, verlede week by sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het.

Sy borgtogaansoek sal Woensdag vir 'n derde dag voortduur.

Botha het vroeër gesê die aanklagte wat heringestel is teen hom, kan dalk verbind word met sy ondersoek na die Pistorius-moordsaak.

"Ek verstaan nie hoekom die aanklagte Woensdag heropen is nie. Ek kan net dink dit hou verband met my werk oor Oscar Pistorius," het Botha aan die eNCA-nuuskanaal gesê. Die NVG het later bevestig dat die aanklagte teen Botha reeds voor die aanval heringestel is.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Dankie vir jou vertelling Pillip. Dit is lekker om na iemand te luister wat van ons geskiedenis praat met kennis daaroor. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.