Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar: Joernalis word flou in mediastorm

2013-02-20 10:15
Tweets Share Share line Print

Pretoria – 'n Joernalis het Woensdagoggend flou geword by die Pretoriase landdroshof in 'n mediastorm vir plek in die volgepakte hof C, berig Sapa.

Karyn Maughan van die eNCA-nuuskanaal het later op Twitter gesê sy is weer piekfyn.

Sowat 100 joernaliste is by die hof, maar slegs 26 word in die hofsaal toegelaat. Fotograwe is in die hofsaal toegelaat en is tyd gegee om foto's te neem, daarna moes hulle die hofsaal verlaat.

Die saak het teen 10:00 nog nie begin nie, omdat 'n skerm in 'n aangrensende lokaal opgestel is vir lede van die media.

Intussen het die departement van justisie probeer hard om al die media by die Oscar Pistorius-moordsaak te akkommodeer, het 'n woordvoerder gesê.

Die storie het wêreldwyd opslae gemaak en plaaslike en internasionale joernaliste het na die Pretoriase landdroshof gestroom, berig die SABC.

Lulama Luti, woordvoerder van die departement, het gesê nóg 'n lokaal is beskikbaar gestel vir die media.

"Wat ons vir vandag gereël het, is 'n lokaal waar die verrigtinge regstreeks uitgesaai gaan word. Ons probeer ons bes om al die joernaliste te akkommodeer."

Pistorius het Woensdagoggend omstreeks 06:45 by die hof aangekom.

Hy word daarvan beskuldig dat hy die model Reeva Steenkamp in sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het. Die atleet hou vol dat dit 'n ongeluk was, maar staatsaanklaers glo daar is meer aan die storie as Pistorius se weergawe.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Seun (5) brand dood in kamer

47 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jonny Stier sê... Maar natuurlik sal sy die bewerings ontken. Sy is immers deur 'n ewe skelm, liegbek, onbevoegte sogenaamde "leier" by name zuma, aangestel. Hulle kan vir geld geld in die wereld een sin uiter sonder dat daar 'n liegstorie uitkom nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 07:35 AM
    Road name: W F Nkomo Street Eastbound
    HEAVY DELAYS approaching Transoranje Road
  • Tuesday Fourways - 07:34 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS through Fourways towards Sunninghill
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.