Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar: Doepa vir seks by sy bed

2013-02-24 10:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die “testosteroon” wat in Oscar Pistorius se huis gevind is, is inderwaarheid ’n kruiemiddel wat mans gebruik om hulle woema tussen die lakens te gee, berig Rapport.

Volgens Pistorius se regspan is die middel waarop die polisie verlede week ná die skietdood van Reeva Steenkamp beslag gelê het die wettige homeopatiese middel Testis compositum.

Die middel word meestal gebruik om seksuele uitputting teen te werk, maar atlete word aangeraai om dit te vermy omdat dit moontlik hul testosteroonvlak kan verhoog, sê dr. Jon Patricios, ’n sport­geneeskundige.

Volgens die middel se voubiljet behandel Testis compositum toestande wat wissel van impotensie en vroeë ejakulasie tot lewerskade en bednatmaak.

In sy uitspraak in Pistorius se borgtogaansoek Vrydag het landdros Desmond Nair bevind ao. Hilton Botha, die ondersoekbeampte wat intussen aan die saak onttrek is, het drooggemaak toe hy in die hof aangevoer het die middel is testosteroon.

Pistorius se regspan het by sy borgtogaansoek volgehou dít waarop die polisie beslag gelê het, is ’n wettige kruiemiddel.

Hulle het by monde van die atleet se woordvoerders aan Rapport gesê die middel is testo-compositum, maar wou nie aandui of Pistorius wel die produk gebruik het nie of waarom dit in sy besit was nie.

“Daar is verskillende vervaardigers van soortgelyke produkte met verskillende name.

“Die aktiewe bestanddele is ­testo-compositum en koënsiem-Q,” sê Patricios.

Dit is beskikbaar in tabletvorm en inspuitbare ampules en hoewel albei voorheen oor die toonbank verkoop is, benodig ’n mens deesdae ’n voorskrif van ’n homeopaat of algemene praktisyn om die middel te bekom.

Pistorius se regspan het nie teen druktyd aangedui of die middel wat in hul kliënt se besit gevind is die inspuitbare weer­gawe is nie en of hy ’n voorskrif daarvoor gehad het nie.

“Dit is nie ’n anaboliese steroïed nie en dit is onwaarskynlik dat dit aanleiding sal gee tot irrasionele woede,” sê Patricios.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
59 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... In die Nuwe Suid Afrika is enige iets te wagte. In die volgende verklaring seg hulle nee dit was ook 'n misverstand die insident het in Putsonderwater plaasgevind. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.