Opsigters in hof ná hulle hond glo lewend begrawe

2011-11-22 10:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Twee opsigters sal na verwagting vandeesweek in die Khayelitsha-landdroshof verskyn nadat hulle glo 'n hond lewend begrawe het.

Poto Mfengu en Mkhumbuzi Ncedana, wie se saak Maandag vir verdere ondersoek uitgestel is, staan tereg op aanklagte van dierewreedheid nadat die hond op 20 Oktober op die sportveld van die Luhlaza Sekondêre Skool gered is, berig die Cape Times.

Die twee verskyn Vrydag in die hof.

Die hond wat by haar redders bekend staan as Warrior, is uit 'n put van 1,5 m diep, waar sy sowat 30 minute vasgekeer is, gered.

Personeel van die Mdzananda-kliniek in Khayelit­sha het Warrior Maandag na die hofgebou gebring waar diereliefhebbers met hul eie honde buite die hof betoog het vir "geregtigheid vir Warrior".

Jane Levinson, koördineerder van die kliniek, het gesê Warrior herstel "baie goed" en word weekliks vir hidroterapie en akupunktuur geneem.

Mfengu en Ncedana werk steeds by die skool.

Paddy Atwell, ’n woordvoerder van die Wes-Kaapse departement van onderwys, het gesê daar is geen rede hoekom die mans nie kan terugkeer werk toe nie.

Die polisie het die mans ure ná die voorval in hegtenis geneem. Hulle is die volgende dag vrygelaat.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: diere  |  hof  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.