Opposisie: Zuma moet nominasie terugtrek

2009-08-07 14:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Opposisiepartye eis dat pres. Jacob Zuma sy "ongrondwetlike" nominasie om Sandile Ngconde as hoofregter aan te stel, onmiddelik terugtrek.

Die DA, OD en Cope het Vrydag ‘n gesamentlike verklaring uitgereik waarin hulle eis dat Zuma sy nominasie moet terugtrek.

Zuma moet volgens die grondwet al die partye in die nasionale vergadering en die Regterlike Dienskommissie (RDK) raadpleeg voor hy die hoofregter aanstel.

“Die president se nominasie beteken dus dat die konsultasieproses geen effek op sy besluit sal hê nie,” lui die verklaring.

Zuma het Donderdag vir Ngconde, die regter van die konstitusionelehof, benoem om hoofregter Pius Langa te vervang.

Langa tree later vanjaar af.

Zuma moet volgens die grondwet al die partye in die nasionale vergadering en die Regterlike Dienskommissie (RDK) raadpleeg voor hy die hoofregter aanstel.

“Artikel 174 (3) van die Suid-Afrikaanse grondwet verseker dat die president in ‘n oop en demokratiese wyse die opinie van alle partye wat in die parlement verteenwoordig word, oorweeg. Die president se besluit is nie in belang van ‘n goeie demokratiese praktyk nie,” lui die verklaring.

Zuma het Donderdag gesê sy besluit om Ngconde te nomineer was “objektief” en “deeglik”.

“Die feit van die saak is dat ek iemand aangestel het wat bekwaam is”, het hy gesê.

– Sapa
 

Lees meer oor: jacob zuma  |  politiek

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.