Oppassers vas vir 3-jarige se moord

2011-12-23 23:00
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – 'n Vrou en haar kêrel is Vrydag naby Vrede in die Vrystaat in hegtenis geneem vir die moord op 'n driejarige dogterjie, wat deur die paartjie opgepas is, het die polisie gesê.

"Hulle voer aan dat die kind uit 'n bed geval het, maar die uitslag van 'n staatsondersoek het onthul dat 'n moord plaasgevind het, en dat die kind oor 'n lang tydperk mishandel is," het sersant Mmako Mophiring gesê.

Amahle Majola is op 3 Oktober op die Driehoek-plaas dood waar sy deur haar 35-jarige tante en die vrou se kêrel (30) opgepas is.

"Die kind het die tante vermoedelik geïrriteer met haar huilery. Sy het die kind se kop teen die vloer gestamp waarna die dogterjie haar bewussyn verloor het. Toe haar kêreld opdaag het hulle 'n ambulans gebel. Die kind is in 'n hospitaal in Vrede dood," het Mophiring gesê.

Die man het 'n verklaring afgelê waarin hy beweer dat die kind uit 'n bed geval het.

'n Nadoodse ondersoek, wat op 22 Desember gedoen is, het onthul dat "die kind veelvuldige inwendige beserings, 'n geswelde kop, breinskade, ribbeserings en verdere aanwysings van mishandeling oor 'n lang tydperk aan haar liggaam gehad het."

Die paartjie is in hegtenis geneem nadat die nadoodse ondersoek uitgevoer is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: kindermishandeling

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.