Oppasser het glo aanvaller geken

2010-04-26 09:17
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die oppasser wat verlede week saam met die eenjarige, Marzaan Kruger, in ‘n huis in Robin Hills aangeval is, het die aanvaller glo geken en hom in die huis gelaat.

Times Live het Maandagoggend berig dat Francina Sekhu die man na bewering in die huis ingenooi het en dat hy saam met hulle televisie gekyk het voordat hy Sekhu en die eenjarige Marzaan wreed aangeval het.

“Ek voel verraai. Ek’t nie gedink hy sal dit aan my doen nie,” het ‘n hartseer Sekhu uit haar hospitaalbed in die Helen Joseph Memorial-hospitaal aan Times Live gesê.

Hierdie skynbaar sinnelose aanval op die oppasser en die baba het verlede week skok golwe deur die land gestuur.

Verdagtes vasgetrek:

Twee mense is oor die naweek in hegtenis geneem in verband met die wrede aanval.

Kol. Eugene Opperman van die Suid-Afrikaanse Polisiediens kon egter nie sê of die polisie verwag om meer verdagtes in verband met die saak in hegtenis te neem nie.

"Die ondersoek duur voort. Ons sal sien wat daaruit voortspruit," het Opperman Sondag aan Sapa gesê.

Opperman het bevestig dat gesteelde goedere in besit van die verdagtes gevind is.

Hy kon egter nie bevestig of 'n skootrekenaar en modem wat, volgens berigte tydens die voorval gebuit is, teruggevind is nie.

Die verdagtes is Saterdagaand in Alexandra vasgetrek.

Die polisie kon geen verdere besonderhede verskaf nie.

Die twee verdagtes, onderskeidelik 23 en 25 jaar oud, sal na verwagting Maandag in die Johannesburgse Landdroshof verskyn.

Hulle staar aanklagte van poging tot moord en roof met verswaardende omstandighede in die gesig.

- Sapa, Times Live

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: rooftogte  |  baba marzaan  |  misdaad  |  aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
83 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.