Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Opname: Minder steun Malema

2012-05-16 14:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Slegs 20% van ‘n groep metropolitaanse volwassenes ondersteun wat Julius Malema doen en sê, het ‘n onlangse opname getoon.

“Hierdie is dieselfde streek waar 17% in September 2011 gemeet is, 21% in die middel van 2010 en 27% aan die einde van 2009,” het die navorsers Woensdag gesê.

Die studie is tussen 13 en 24 April 2012 deur TNS Suid-Afrika gedoen voordat die leier van die ANC-jeugliga uit die ANC geskors is.

Uit diegene wat aan die opname deelgeneem het, het 8% die “ek weet nie” –opsie gekies, ‘n afname van 11% verlede jaar.

Op die vraag waarin deelnemers moes sê of hulle saamstem of nie saamstem met die standpunt “ek ondersteun wat Julius Malema sê en doen,” het 27% van swart respondente, 8% wit mense, 5% bruin mense en 6%% van Indiërs en Asiërs saamgestem.

Navorsers het ‘n afname gesien in Malema-ondersteuners onder diegene tussen 18 en 24 – van 26% in 2001 na 21% - en ‘n toename in diegene wat tussen 35 en 59 jaar oud is.

Ondersteuning onder die 35 tot 59-jariges het van 13% na 19% toegeneem en vir diegene tussen 50 en 59 het dit van 7% na 14% toegeneem.

Ondersteuning vir Malema onder diegene wat 60 en ouer is, het van 5% na 6% toegeneem.

Onder dié wat werkloos is, het 25% gesê hulle steun hom, terwyl 19% van werkende mense hom ondersteun

Onder mans het 21% hom ondersteun, in vergelyking met 18% onder vroue.

Die geslagsverskille was “veral merkwaardig” onder swartmense, met 29% van mans en 25% van vroue wat hom ondersteun.

Die syfers vir swart mense is effens op van 26% in 2011, maar af van 30% in 2010.

Die 8% ondersteuning van blankes is ook op van 2% in 2011 en 5% in 2010.

Die syfer vir kleurlinge is op van nul in 2011 na 7% in 2010.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: julius malema
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Oom Kaspaas sê... Skop die vent sommer uit skool uit! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.