Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Opgeskorte vonnisse vir ANCYL-lede

2012-05-31 23:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier lede van die Wes-Kaapse ANC-Jeugliga, wat skuldig gepleit het op aanklagte van wangedrag deur ‘n lesing van President Jacob Zuma te onderbreek in Februarie, is opgeskorte vonnisse opgelê.

“Die opgeskorte vonnisse is ‘n geleentheid vir hulle om gerehabiliteer te word,” het die sekretaris van die ANC in die Wes-Kaap, Songezo Mjongile, Donderdag gesê.

Zuma het ‘n lesing by die Goeie Hoop Sentrum gelewer toe ‘n gewelddadige ontwrigting uitgebreek het.

Ondersteuners van die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, het Zuma uitgejou en ‘n SABC-kameraman beseer.

Sibusiso Nkomiyahlaba, Loyiso Nkohla, Menzi Manyanga, Zuko Ngejane, Siviwe Gxothiwe en Mbi Athenkosi het verlede week voor ‘n provinsiale dissiplinêre komitee van die ANC verskyn.

Die aanklagte teen Gxothiwe en Athenkosi is teruggetrek.

Die ander vier het geskrewe verskonings vir hul wangedrag ingedien, soos ooreengekom is.

Hulle is beveel om ‘n verpligtende politieke opvoedingskool by te woon binne die volgende ses maande.

“Die vier kamerade sal ook gemeenskapsdiens doen binne ses maande,” het Mjongile gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: anc-jeugliga
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilna Beneke sê... Wie of wat is die Afrikane? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Buccleuch - 10:39 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway at the Buccleuch Interchange - expect delays
  • Wednesday Midrand - 10:34 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUSES FOR SALE IN Bedfordview

HousesR 2 750 000

HOUSES FOR SALE IN Westville

HousesR 6 999 000

COMMERCIAL PROPERTY FOR SALE IN Sandton, Broadacres

Commercial PropertyR 2 795 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.