Operasie vier keer uitgestel oor hospitaal-toerusting

2012-01-23 11:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vrou wat ‘n operasie moet ondergaan om ‘n mantelvliesbreuk te herstel is al vier keer deur die Helen Joseph Hospitaal gesê dat die operasie uitgestel is as gevolg van ‘n tekort aan toerusting, het The Star Maandag berig.

Daar is eers aan Maria Robertson gesê dat daar geen suurstof in die teater is nie en haar operasie is gevolglik uitgestel.

Daar is ‘n volgende keer aan haar gesê dat daar geen steriele toerusting is nie, terwyl daar die derde keer vir haar gesê is daar is nie ‘n bed in die intensiewe sorgeenheid beskikbaar nie.

Robertson (52) is onder narkose geplaas en is verlede Donderdag na ‘n operasiesaal geneem.

Nietemin het dokters besef hulle het nie maasstof om met die operasie voort te gaan nie.

Sy is geskeduleer om volgende maand terug te keer na die hospitaal, maar tot dan moet sy met haar vergrote maag, wat soms misgis word as swangerskap, saamleef.

Sy spandeer meeste van haar dae binne om te verhoed dat mense haar vra of sy swanger is.

“As dit nie seer was nie sou ek nie teruggaan nie. Ek het nie geld om na ‘n privaat-hospitaal te gaan nie. Dit is so seer. Ons moes trek sodat ons ‘n huis met ‘n stort kan kry, want dit is so moeilik om in ‘n bad te klim,” het Robertson gesê.

Die provinsiale regering was nie beskikbaar om kommentaar te lewer toe hulle deur die koerant gekontak is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: hospitale

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.