Openbare vervoer op hete kole

2011-08-31 17:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Alle busse en taxi’s op Suid-Afrikaanse paaie sal van nou af afgetrek en geïnspekteer word, het Sibusiso Ndebele, minister van vervoer, Woensdag aangekondig.

“Minstens 76 mense is vandeesmaand [Augustus] dood in agt aparte botsings wat openbare voertuie in KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Mpumalanga, die Wes-Kaap, Gauteng en die Oos-Kaap betrek het,” het hy gesê.

Ndebele sê die situasie is besig om “hand uit te ruk”.

Altesaam 32 mense het die afgelope week in drie busongelukke gesterf. Die oorledenes sluit 15 kinders in.

Vyf mense het Dinsdagmiddag gesterf toe hul bus naby die Murrayhill-tolhek, noord van Pretoria, omgeslaan het.

Altesaam elf mense is Dinsdagaand dood toe hul bus naby Aberdeen op die R61 in die rigting van Beaufort-Wes ook omgeslaan het.

Vyftien kinders en ‘n busbestuurder is verlede Woensdag in Knysna dood toe hul bus in ‘n rivier beland het.

Volgens Ndebele sal owerhede van nou af elke openbare voertuig soos busse en taxi’s aftrek en evalueer.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.