Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oos-Kaap bankvas agter Zuma

2012-10-17 07:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC in die Oos-Kaap het 'n span na drie ander provinsies gestuur om ondersteuners vir 'n tweede termyn vir pres. Jacob Zuma te werf, het die Dispatch Online Woensdag berig.

Oscar Mabuyane, provinsiale sekretaris, het gesê die span, wat gelei word deur Phumulo Masualle, voorsitter van die ANC in die Oos-Kaap, het reeds met partylede in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Vrystaat vergader.

"Ons reël vergaderings met ander provinsies wat ander kandidate as ons s'n voorstel, om te bespreek hoe ons die ANC verenig kan hou, want wat duidelik is, is dat hierdie ander provinsies eerder skade doen as om die ANC te verenig," het hy gesê.

Die ANC in die Oos-Kaap het aangedui dat hy sy takke gevra het om Zuma as partyleier te ondersteun, met Kgalema Motlanthe as adjunkpresident, Gwede Mantashe as sekretaris-generaal en Baleka Mbethe as nasionale voorsitter.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Nettie Potgieter sê... Die groot probleem met Polisie ondersoek weereens bewys. Hulle vorm 'n bepaalde opinie oor hoe 'n misdaad gepleeg is dat soek en skep hulle kamtige bewysse en will dan die hof oortuig van wat hulle dink het gebeur. Hulle moet sake eerder behoorlik ondersoek om by die waarheid uit tekom. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Fourways - 08:34 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching the William Nicol Drive exit
  • Wednesday Edenvale - 08:33 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Gilloolys Interchange and the Modderfontein Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing & Forwarding Sales Executive

Cape Town CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Clearing & Forwarding Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.