Ontvoerde meisie steeds vermis

2011-12-08 19:58
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Sakeman van Witbank is in hegtenis geneem nadat hy skynbaar ‘n 16-jarige meisie ontvoer het.  Die meisie word steeds vermis.

Volgens Kaptein Alfred Nakana is die meisie Maandagoggend laas gesien en was sy teen laatmiddag Donderdag steeds vermis.

Haar ma het haar Maandagoggend na die Elangeni winkelsentrum in Daveyton aan die Oosrand gestuur en het haar sedertdien nie weer gesien nie.

“Tienuur die aand het haar ma ‘n telefoonoproep van ‘n man wat R80 000 eis vir die terugbesorging van haar dogter ontvang.

“Sy het onmiddellik die polisie gebel,” het Nakana gesê.

Die polisie het die 40-jarige man by sy huis in Witbank in hegtenis geneem toe hulle uitvind vanwaar die telefoonoproep gemaak is.

“’n Voorlopige ondersoek het die polisie na die huis van ‘n man wat die eienaar van taxi’s en busse is, gelei,” het Nakana gesê.

Die polisie het gesê dat enigiemand met inligting wat hulle in die ondersoek kan help, kaptein Angel Mthethwa kan bel.

Haar nommer is 083-479-7196.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.