Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ontsnapte gevangene in Vrystaat doodgeskiet

2012-08-15 21:59
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – ‘n Gevangene is doodgeskiet en vier ander is weer in hegtenis geneem nadat hulle uit die Selosesha-polisiestasie ontsnap het, het die Vrystaatse polisie gesê.

Kol. Thandi Mbambo sê ses gevangenes het Sondagaand uit die Selosesha-selle ontsnap. Een van hulle is steeds soek.

Die ses ontsnaptes het twee polisiebeamptes oorval en toegesluit voordat hulle met die sel se sleutels op die vlug geslaan het. Die polisiemans was besig om kos aan gevangenes te oorhandig.

Een van die gevangenes, Thabo Khamare (28), is dieselfde aand in ‘n kroeg in Botshabelo gesien.

Mbambo sê die man is doodgeskiet toe die polisie probeer het om hom in hegtenis te neem.

‘n Ander gevangene, John Lebakeng (27), is Maandagaand in Botshabelo aangekeer.

Ephraim Sechaba en Tshidiso Setlai is later dieselfde aand in die Pieter Swarts- informele nedersetting naby Bloemfontein vasgetrek.

Die mans sal binnekort in die hof verskyn. 

Polisiebeamptes is nog op soek na Mthebelele Alfred Sotyo (51), wat in die Joe Slovo-nedersetting in Phahameng, Bloemfontein, woon.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel Cronje sê... Jaco/Soetes, hier in Welkom rumoer die spul illegals so onder mekaar, dis net nie waar nie. Jy lees net nie daarvan in die media nie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.