'Ons waardeer media te min' – Radebe

2012-01-27 08:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Enige wet wat mediavryheid in gevaar stel, sal verkeerd wees,” het Jeff Radebe, minister van justisie, Donderdag gesê.

“Die media speel ’n baie belangrike rol in die stryd teen korrupsie,” het hy by die bekendstelling van Corruption Watch (CW) in Johannesburg gesê.

“Mediavryheid stel die media in staat om korrupsie oop te vlek. Ons het dikwels nie genoeg waardering vir die waghondrol wat die media speel nie.

Ons wil hê die media moet voortgaan met sy onvermoeide pogings om korrupsie te ontbloot.”

Radebe het gesê dit sal nie in dié stadium vir hom van pas wees om hom oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting uit te laat nie, maar hy steun mediavryheid heelhartig. “Kom ons wag dat die proses afgehandel word.”

Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, het gesê mediavryheid is een van die belangrikste wapens in die stryd teen korrupsie.

“Nie ’n enkele dag gaan verby sonder dat ’n koerant oor korrupte amptenare verslag doen nie.

“Al die stories het een ding gemeen: Korrupsie is soos om die armes helder oordag te beroof.

“Tensy ons mobiliseer en mense bemagtig sal ons nie die vyand, wat al hoe sterker word, oorwin nie.”

Vavi het gesê Cosatu is op elke moontlike manier betrokke om sy teenstand teen die wetsontwerp in sy huidige vorm duidelik te stel en hy neem ook deel aan openbare verhore wat vandeesmaand en in Februarie gehou word.

Radebe het gesê die stryd teen korrupsie is nie minder belangrik as die stryd teen apartheid was nie.

“Korrupsie is misdaad en dit steel die vrugte van ons struggle. Ons moet korrupsie tot vyand verklaar net soos apartheid ons vyand was.

“As ons toegee dat korrupsie ’n leefwyse in Suid-Afrika is, het ons die stryd reeds verloor.”

Die regering is daarvan oortuig dat CW ’n positiewe bydrae in die stryd teen korrupsie gaan lewer, het die minister gesê.

Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Adele sê... Harry - kyk in die sake afdeling... hierdie sage het al meer as 2.5milj Rand se publisiteit gekry - gratis! Jy's reg - hierdie is die 'grootste' ding wat in ons land gebeur het in baie lank - dit moet iets se? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Administrator

Philippi, Cape Town, South Africa
Cordaid Urban Matters
Market Related

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.