Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ons sal nie teruggaan, sê mynwerkers

2012-08-20 12:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Groot groep mynwerkers van Lonmin se platinum-myn op Marikana in die Noordwes beplan glo om weer by die heuwel, waar gevegte verlede week tussen die polisie en werkers uitgebreek het, bymekaar te kom.

Van die werkers het aan die SABC gesê hulle sal nie terugkeer werk toe totdat die mynbestuur 'n ooreenkoms met hulle sluit nie.

Na verwagting beplan van die ander werkers om na die Garankuwa-landdroshof te gaan, waar meer as 250 van hul kollegas gaan verskyn in verband met verlede Donderdag se gevegte, waarin 34 betogers doodgeskiet is, het RSG berig.

Die radiostasie berig 'n klein groepie werkers het Maandagoggend wel by die myn vir werk aangemeld.

Sapa berig Lonmin het intussen ‘n ultimatum aan die werkers gestel. Die maatskappy het vir die onwettige stakers gesê hulle sal afgedank word indien hulle nie Maandag by die werk opdaag nie.

Lonmin het vroeër ‘n beroep op stakende mynwerkers gedoen om "die wapens te los" en na hul werkplek terug te keer om hul eise te bespreek.

“Ons is steeds baie optimisties dat werkers sal opdaag,” het Barnard Mokwena, uitvoerende adjunk-president van menslike hulpbronne en eksterne sake, gesê.

“Slegs dan kan ons sit en die situasie hersien en die volgende stap vasstel,” het hy aan SAfm gesê.

Volg Nuus24 op Twitter    

Lees meer oor: lonmin-slagting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Brenda Pretorius sê... Illiterate Clowns.... This is insane!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Centurion - 17:12 PM
    Road name: N14 Westbound
    DELAYS through the Brakfontein Interchange towards the R55 exit
  • Thursday Parktown - 17:10 PM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Glenhove Road and the Houghton Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.