Ons het alles, sê Tutu

2011-12-02 07:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – “Ek vra om na my graf te gaan met ’n glimlag. Ek vra dat dit moet wees soos in 1994.”

Emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu het Donderdag, op Wêreldvigsdag, by die Desmond Tutu-MIV-jeugsentrum in Masiphumelele buite Kommetjie gesê hy wil graag in vrede na sy graf gaan, maar hy kan nie.

“Hoe kan ons toelaat wat in die land gebeur het,” wou hy weet met verwysing na vier kinders van Noordwes wat van honger en dors gesterf het.

“Ons het alles. As almal nie duur motors wil koop nie, sal daar genoeg vir almal wees, want die land hét genoeg.”

Tutu het gesê Suid-Afrika behoort een van die beste lande ter wêreld te wees, want hier is “talentvolle mense van alle rasse. Maar dit lê binne-in ons om te bereik wat God wil hê ons moet bereik”.

Nadat dr. Linda-Gail Bekker, navorser en adjunk-direkteur van die Desmond Tutu MIV-sentrum aan die Universiteit van Kaapstad, hom bekend gestel het, het die gaste vir hom hande geklap, maar hy wou niks weet nie. “Moenie vir my hande klap nie,” het Tutu gesê.

In sy toespraak het hy aan Chevron, een van die borge van die jeugsentrum, gesê: “Ons sal dalk MIV/vigs kan stop, maar dan ontdek ons ons is besig om te verskroei of te verdrink.

“Ek hoop Chevron is bewus van die gevare wat die aarde kan verwoes.

“Die aarde sal een dag dalk net poef! maak en dan sal ons almal dalk net poef! maak,” het hy laggend bygevoeg.

Ná die verrigtinge het hy saam met die kinders en jeugdiges vir foto’s geposeer en sy hande geverf om ’n afdruk daarvan op ’n nuutgeverfde muur te laat.

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Grand Cherokee Overland 3.0 CRD 4x4 AT Dsl
2006
R 309,000.00

NISSAN

Almera 160 Elegance
2003
R 47,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.