Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Onrus versprei

2013-01-22 07:10
Tweets Share Share line Print
Video - Situasie in Sasolburg plofbaar
Nóg polisiebeamptes is na die die Zamdela- informele nedersetting in Sasolburg gestuur na die situasie daar vererger het. KYK
 

Johannesburg – Dit wil voorkom of diensleweringsbetogings in die noorde van die Vrystaat besig is om te versprei nadat daar Maandag in twee dorpe onrus was, het RSG Dinsdagoggend berig.

Sebenzile Ngangelizwe, burgemeester van Matjhabeng, moes op Henneman onder polisie-begeleiding uit die Phomolong-stadion padgee toe betogers hom en sy gevolg met klippe gegooi het. 'n Voertuig van die SABC is ook met klippe bestook.

Ontstoke inwoners het geëis dat 'n kliniek in die gebied gebou word.

Ook in die Zamdela- informele nedersetting by Sasolburg het die spanning Maandagaand steeds hoog geloop, met inwoners wat paaie versper en buitebande aan die brand gesteek het.

Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, het die gebied gister volgens RSG besoek nadat minstens 150 mense weens openbare geweld in hegtenis geneem is.

Polisieversterkings van Gauteng en Welkom is in die gebied ontplooi nadat inwoners onder andere winkels geplunder het. 'n Aflweringsvoertuig is in die proses gekaap en gebruik om 'n kitsbank oop te breek.

Die betogings het Sondag begin nadat die munisipaliteit inwoners ingelig het oor nuwe planne vir die samesmelting van die Metsimaholo- en Ngwathe-munisipaliteit.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: dienslewering  |  betogings  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Tale... Gee my eerder 'n vleklose twee karaat diamant - as twee, drie karaat diamante vol krakies en vlekke. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.