Onnie in hof oor verkragting

2010-02-25 13:26
Tweets Share Share line Print

Aliwal-Noord - 'n Onderwyser sal na verwagting Donderdag in die Aliwal-Noord-distrikhof aansoek doen om borgtog ná hy glo 'n 13-jarige gr.8-leerder verkrag het.

Insp. Victor Bojabotseha het gesê die 36-jarige man is Maandag in die Dukathole-township in hegtenis geneem.

"Dit het alles twee weke gelede begin toe die onderwyser sy ewige liefde aan die meisie verklaar het. Sy het toe geweier om skool toe te gaan omdat sy bang was vir hom."

Bojabotseha het gesê die meisie het Saterdag saam met haar vriende verby 'n winkel gestap toe hulle die onderwyser raakloop.

"Hy het haar glo gedwing om in sy motor te klim en beloof om haar by die kerk af te laai. Die onderwyser het toe in die teenoorgestelde rigting gery en die meisie kon nie verbygangers se aandag trek nie omdat die motor donker vensters het."

Die onderwyser het toe die meisie na 'n afgeleë plek geneem waar hy haar glo verkrag het.

Die meisie het Maandag die saak by die polisie aangemeld en die onderwyser is onmiddelik in hegtenis geneem.

Hy het Woensdag sy eerste hofverskyning gemaak en is in aanhouding.

– Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: verkragtings  |  misdaad  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnr sê... Zum, Zum, Zum is die bielie van die Bosveld. Zum, Zum, Zum die Bosveld Bul! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.