Ongeluk wat arm eis was slaggat se skuld

2010-01-18 18:48
Tweets Share Share line Print

Pietermaritzburg -  ’n Sjef by ’n hospitaal het haar hand gedurende ’n minibus-taxi-ongeluk verloor weens die regering wat daarin misluk het om die slaggate in die paaie te herstel, het die hooggeregshof in Pietermaritzburg gesê.

Die ongeluk het wel in 2004 plaasgevind, maar die regering het eers agt maande later werk daarvan gemaak en slaggate herstel, het Sheshile Thokozani, ’n motortuigkundige by Tugela Ferry-garage gesê. Hy het die minibus-taxi kort na die ongeluk na sy garage gesleep.

Die Church of Scotland-hospitaal se sjef, Hluphile Zuma eis R1 miljoen van Willies Mchunu, KwaZulu-Natal se LUR van vervoer, gemeenskapsveiligheid en skakelwese.

Die taxibestuurder, Zamani Langa kon nie die slaggat weens aankomende verkeer vermy nie.

Die minibus-taxi het passasiers tussen Greyton en Dundee vervoer.

Die ongeluk het te veel skade aan Zuma se hand aangerig, dat sy haar arm by die elmboog moes laat amputeer.

Sy het sedert die ongeluk haar posisie as sjef verloor, moes baie pyn verduur en sal verdere mediese behandeling moet ontvang.

Sy hoop vir ‘n kunsmatige hand, het die hof gehoor.

Thokozani het ook van talle ander voertuie wat deur die slaggat van ongeveer 35 sentimeter diep, beskadig is, vertel.

Zuma sê die regering dra verantwoordelikheid vir die ongeluk, omdat hulle niks aan die paaie se instandhouding gedoen het nie.

Die verdediging voer aan dat die roekelose bestuurder egter verantwoordelikheid vir die ongeluk moet dra.

-Sapa             
 

Lees meer oor: ongelukke  |  slaggate

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.