Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ongeluk in Limpopo eis elf

2012-11-18 15:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Elf mense is dood en sewe is ernstig beseer in 'n botsing tussen 'n minibus-taxi en 'n motor op die R37 tussen Polokwane en Lebowakgomo in Limpopo.

Volgens die SABC het die woordvoerder van die provinsiale departement van paaie en vervoer, Joshua Kwapa, gesê die ongeluk het Saterdagaand gebeur toe die motor se buiteband gebars het en die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het.

Die voertuig het teen die aankomende taxi gebots.

Kwapa sê albei voertuie se bestuurders en nege insittendes van die taxi is dood.

Die beseerdes is in hospitale in Polokwane en Lebowakgomo opgeneem.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Riaan Groenewald sê... Lees die laaste sin-hys oor die hoof gesien weens sy ras!!! Kinders is nie veronderstel om die raskaart te speel nie! Hier is iewers n duidelike fout met als want dis nie die afrigter of skool se skuld nie maar n waansinnige prokureur pa wat vir sy kind alles in sy lewe oopgekoop het!! Mnr die prokureur jys n idioot en n grap vir alle prokureurs wat beter dinge het om te doen!! Sal graag wil weet met wie jy in vennootskap is want daardie persoon het n helse fout gemaak om jou as vennoot te kies!! Of dalk was jy nooit goed genoeg om enige naam te maak in enige van jou sake en nou wil jy baie graag iewers n punt maak dat iemand jou moet onthou! Jy gaan naam maak my vriend-op die lys van domste prokureurs ooit!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Berea - 12:54 PM
    Road name: Tudhope Avenue
    ACCIDENT at York Street - expect delays
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.