Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Onderwysstelsel 'erger as in apartheidsjare'

2012-03-23 10:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Suid-Afrika se onderwysstelsel is vandag veel swakker as tydens die apartheidsjare, het die akademikus en struggle-held Mamphela Ramphele volgens The Star gesê.

"Wiskundegeletterdheid... wat is dit? Dis erger as die rekenkunde wat ek onder Bantoe-onderwys gedoen het," het Ramphele gesê.

Ramphele het die sesde jaarlikse Solomon Mahlangu-lesing by die Universiteit van Johannesburg gelewer.

Ramphele het die veelgeprese matriekslaagsyfer gekritiseer, en gesê dis bedrieglik en plaas duisende op 'n lewenspad waar hulle nie verdere onderrig of werksgeleenthede kan najaag nie.

Sy het ook uitgevaar oor die slaagsyfer van 30%, en gesê dis 'n politieke foefie wat onderwysstandaarde verlaag.

"Kader Asmal [voormalige minister van onderwys] het vir mikropolitiek geval toe die slaagsyfer van 40 persent terwyl hy in beheer was, skielik 70 persent geword het."

Ramphele het verder uitgevaar oor die slaagsyfer van 70.2% wat verlede jaar se matrikulante behaal het.

"Daar was 'n groot bohaai oor die 'historiese' 70.2 persent, maar dié prestasie was bedrieglik – minder as 500 000 mense het opgedaag om hulle matriekeksamen te skryf; 539 102 studente [wat 12 jaar gelede in graad een was] het uit die stelsel verdwyn. Die onderwysdepartement moet vir ons sê wat het van daardie kinders geword."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: mamphela ramphele  |  anc  |  onderwys
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Brenda Pretorius sê... Ek verstaan nie so lekker jou 2de sin nie.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.