Ondervinding seëvier bo ras, geslag voor RDK

2010-04-20 08:51
Tweets Share Share line Print

Anesca Smith, Beeld

Ondervinding het gister harder as ras of geslag gepraat toe ’n 67-jarige wit man die Regterlike Dienskommissie (RDK) feitlik oorrompel het.

Regter Willem van der Merwe het lede van die RDK só beïndruk dat Jeff Radebe, minister van justisie, naby die einde van die onderhoud verklaar het Van der Merwe kan op sý stem staatmaak.

Van der Merwe ding met twee swart kandidate mee om die pos van adjunk-regter-president in Noord- en Suid-Gauteng. Hy neem tans waar in die pos.

Ook Ngoako Ramatlhodi, voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor justisie, het verklaar hy gaan vir Van der Merwe stem.

“Ons land benodig regters soos jy. Jy verteenwoordig ’n getransformeerde gesindheid. Ek is baie trots om jou my landgenoot te noem,” het Ramatlhodi gesê.

Tot dusver moes wit mans bontstaan om aan die RDK te regverdig waarom hulle eerder as swart kandidate of vroue aangestel moet word.

Van der Merwe, wat 25 jaar ondervinding het, meen die grootste bydrae wat hy in die minder as drie jaar voor aftrede het, is om vaardighede aan jong regslui oor te dra.

Hy het voorbeelde voorgelê oor hoe om vroue en swart regslui op te lei as waarnemende regters en hulle geleidelik aan ingewikkelde sake bloot te stel.

“Die regter wat die sake aan jonger kollegas toeken, moet hierdie mense se swak en sterk punte ken en hom hierdeur laat lei,” het hy gesê.

- Beeld

Lees meer oor: hof

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.