Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ondersoek tienerswangerskappe – premier

2012-11-23 09:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Thandi Modise, premier van die Noordwes, het gesê die mate waartoe Suid-Afrika se maatskaplike toelaagstelsel tienerswangerskap beïnvloed, moet ondersoek word.

"Die bydrae van die toelaagstelsel tot die fenomeen moet ondersoek word," het Modise in 'n verklaring gesê.

Modise het reageer op 'n berig in die Sowetan dat 'n skool in die provinsie die ouers van minstens 17 leerders gevra het om beskikbaar te wees indien hul dogters kraam.

"Indien nog kinders gebore word aan ouers wat gereed is en vir hulle kan sorg, sal daar 'n drastiese afname wees in 'n reeks maatskaplike probleme waardeur kinders in die gesig gestaar word," het Modise gesê.

Terwyl sosio-ekonomiese omstandighede bydra tot die hoë vlakke van tienerswangerskap, het Modise gesê daar is ander relevante faktore wat in ag geneem moet word.

"Dit bring my na die vraag, wie is die rolmodel? Wat is die impak van die wetgewing en wat is die rol van die familie deesdae?"

Sy het verder gesê tienerswangerskap het 'n negatiewe uitwerking op die bevryding van vroue en laat vra ontstaan oor Suid-Afrika se morele weefsel.

Indien onbeplande swangerskappe onder beheer gebring word, sal daar 'n afname wees in ander maatskaplike probleme, soos misdaad en kindermishandeling.

Bayanda Zenzile, woordvoerder vir die provinsie se onderwysdepartement, het vroeër aan die koerant gesê 17 leerders tussen die ouderdom van 14 en 18 jaar, is swanger by die Barolong Hoërskool in Mahikeng.

"Sommige ouers staan buite die skool, gereed om hul dogters by te staan," het Zenzile gesê.

Zenzile het gesê daar is egter ouers wat nie oor die nodige hulpbronne beskik om hul dogters by te staan nie.

'n Personeellid het gesê 'n leerder het reeds geboorte geskenk by die skool.

Sy het gesê swangerskappe bemoeilik 'n onderwyser se taak omdat die swanger skoolmeisies soms tydens eksamens aan die slaap raak.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Matt Heyns sê... Is daar Afrikaners wat nie wit is nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior SharePoint developer

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.