Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ondersoek kom oor plakker op polisiebakkie

2013-02-04 08:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Ondersoek na 'n plakker op 'n polisiebakkie met die woorde "You can run but you will die tired" ("Jy kan hardloop, maar jy sal moeg sterf"), is van stapel gestuur, het The Star Maandag berig.

Brig. Thulani Ngubane, woordvoerder vir die polisie in die Noordwes, het sy skok uitgespreek oor die plakker, wat glo ook 'n prent van 'n vuurwapen op het, wat agter op 'n polisievoertuig gepryk het.

"Ons sal ondersoek instel, vasstel wie die voertuig bestuur en stappe sal gedoen moet word."

Die voertuig was volgens die berig naby die toneel geparkeer waar 34 stakende mynwerkers op 16 Augustus verlede jaar gedurende 'n botsing met die polisie in Marikana gesterf het.

Ngubane het gesê dié soort praktyk word verbied, behalwe as spesiale toestemming in 'n spesifieke geval verleen is, omdat dit die polisie se naam en reputasie skaad.

Johan Burger van die Instituut vir Sekerheidstudies het gesê die plakker is onprofessioneel, veral wanneer dit gesien word in die lig van wat by Marikana gebeur het.

"Die boodskap sê iets van die bestuurder van daardie voertuig."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  polisie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Duitse Vlag sê... Giel as jy bang is vir afrikane passop hierdie ouens gaan ons van Afrika affee. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.