Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Onderhandelinge oor e-tol feitlik klaar

2012-10-02 10:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Padgebruikers kan hul e-skyfies gaan koop, aangesien die departement van vervoer besig is om hul praatjies oor die saak af te handel, het Ben Martins, minister van die departement, gesê.

Beeld berig Martins en ander staatsamptenare het Nasionale Vervoermaand in Soweto bekend gestel.

Hy sê die presiese pad vorentoe sal Vrydag op ’n mediakonferensie bekend gemaak word.

Die dagblad berig Martins wou nie nog vrae oor die e-tolstelsel en wanneer die regering beoog om daarmee te begin, beantwoord nie, maar het gesê: “Mense kan maar skyfies koop. Die departement is feitlik klaar met konsultasies met betrokke partye oor ’n oplossing wat moontlik almal se goedkeuring sal wegdra.”

Die konstitusionele hof het op 20 September die tussentydse interdik teen die instelling van die e-tolstelsel tersyde gestel wat die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) nou wettiglik die reg gee om tolgeld op Gautengse snelweë te hef.

Die Bondgenootskap Teen Stedelike Tol (Outa), wat in April die tydelike interdik teen die stelsel bekom het, het vroeër aangedui dat die regering nie gereed is om oornag met die e-tolstelsel te begin nie.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Lorna Mosca sê... Kom ons vote weer vir die ANC..........het nog nooit nie, sal nooit nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

EHS MANAGER

UnitedArabEmirates
Unyezi Business Consultants
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R750000 - R800000

VB Developer

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.