Onbevoegde boewe kaap kar voor hospitaal

2009-08-20 14:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mans, wat klaarblyklik nie kan bestuur nie, het Donderdag ‘n motor met twee insittendes voor die Edendale-hospitaal gekaap.

Snr. Supt. Henry Budhram van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het in ‘n verklaring gesê twee gewapende mans het die motor gekaap en met die twee insittendes weggejaag.

Die insittendes was onderskeidelik 18 en vier jaar oud.

Die motor was voor die hospitaal, in Plessislaer naby Pietermaritzburg, geparkeer.

Die rowers kon egter nie die motor aan die gang hou nie en dit het naby die Bisley-woongebied gaan staan.

Volgens die tienerseun wat in die gekaapte motor was, het dit geblyk of die bestuurder nie weet hoe om te bestuur nie. Hy kon die voertuig nie weer aan die gang kry ná dit gevrek het nie.

Die kapers het uiteindelik die voertuig verlaat en te voet vlug.

Geen skote is tydens die voorval gevuur nie.

- Sapa
 

Lees meer oor: kapings  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pritt sê... Dit lyk tot jou tjommies het in 'n ry gestaan daarvoor legens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.