Omstrede Facebook-foto moenie ras 'uitsonder'

2011-08-28 14:18
Tweets Share Share line Print

Dít is die foto wat die land aan die gons het. (Sunday Times)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Johannesburg – Die rasse-aspek moenie uitgesonder word in die kwessie waar 'n wit man op 'n Facebook-foto met 'n geweer oor die lyk van 'n swart kind staan nie, het die ministerie van polisie Sondag gesê.

"Selfs al was die kind wit of die man swart, sodra jy die rasse-aspek uitsonder, word dit problematies. Moord is moord," het Nathi Mthethwa se woordvoerder, Zweli Mnisi, gesê.

Die foto wat Sondag in the Sunday Times gepubliseer is, is op die profiel van 'n gebruiker genaamd "Eugene Terrorblanche".

Op sy profiel lys hy ondermeer messe, vuurwapens en wapens as sy belangstellings en selfverdediging, skietery en wapenopleiding as sy aktiwiteite.

Mnisi het gesê die minister het gevra dat 'n ondersoek gedoen word, en het 'n beroep gedoen op die man op die foto of enigiemand wat hom ken om na vore te kom.

Hy het gesê die ondersoek is nog in 'n vroeë stadium, maar indien die foto eg is, moet die verantwoordelike persoon vervolg word. Daar moet ook nog 'n persoon betrokke wees, omdat iemand die foto geneem het.

Indien die foto digitaal gemanipuleer is, hits dit geweld aan, het Mnisi gesê.

Enigeen wat deels verantwoordelik is vir die publisering van die foto, of die profiel geskep en diegene wat dit gesien, maar versuim het om dit aan te meld, kan vervolg word.

"Daar is so baie vrae wat beantwoord moet word. Dit is skokkend." het Mnisi gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: facebook  |  tegnologie  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
105 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.