Omstander sterf, 2 gewond ná wilde skietery

2011-09-01 15:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Omstander is doodgeskiet en twee ander gewond tydens 'n skietgeveg in Kagiso aan die Wesrand, het die polisie gesê.

Vyf verdagtes het vermoedelik omstreeks 07:00 by 'n huis in Randfontein ingebreek en 'n TV-stel, rekenaar, R25 000 kontant en 'n Mercedes Benz gesteel.

Die mans het toe die huishulp en 'n seun in die huis vasgebind.

Die polisie het hulle tot in Kagiso gejaag, waarna 'n skietgeveg ontstaan het.

'n Polisievoertuig het toe omgeslaan en 'n polisiebeampte is beseer.

Lt.kol. Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder, het gesê drie lede van die publiek is tydens die skietery gewond.

"Een is op die toneel dood en die twee ander is hospitaal toe geneem vir verdere behandeling."

Twee verdagtes is in hegtenis geneem en word verbind met ander moorde en inbrake.

Die polisie is op soek na die ander twee verdagtes.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: rooftogte  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.