Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Olimpiese span moet SA na hoër hoogtes neem'

2012-07-12 22:37
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Dit is die Suid-Afrikaanse Olimpiese en Paralimpiese spanne se kans om die land na hoër hoogtes te neem wanneer hulle Suid-Afrika gaan verteenwoordig, het pres. Jacob Zuma Donderdag gesê.

Zuma het die atlete Donderdagaand by die presidensiële gastehuis in Pretoria sterkte toegewens.

Die Olimpiese Spele vind plaas vanaf 27 Julie tot 12 Augustus en die Paralimpiese spele vanaf 29 Augustus tot 9 September.

"Dit is nou julle geleentheid om die land na nóg hoër hoogtes te neem," het Zuma aan hulle gesê.

"Ons was reeds in Beijing en nou gaan julle na Londen reis. Julle moet beter vaar as wat ons in Beijing gedoen het."

Zuma het dit duidelik gestel dat hy en die land hoë verwagtinge het.

Hy het gesê hulle moet die Spele aan oudpres. Nelson Mandela opdra.

"Wen vir Suid-Afrika en vir Afrika, en dalk netso belangrik as die ander, wen vir Nelson Mandela, wat op 18 Julie 94 jaar oud word.

"Hy het in 1994 die grondslag vir 'n wennasie gelê. Ons is 'n wennasie en ek kan aan julle sê dat ons gaan wen," het Zuma gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pacman Return sê... Drama Queen, dit is wel so maar soos ons almal weet word plaasmoorde altyd onder aan die prioriteitslys geplaas. Die vrou is ook eers gemartel dit maak dit erger ou queen. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Midrand - 07:45 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before the Buccleuch Interchange - delays from Allandale Road
  • Thursday Bedfordview - 07:43 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane after the Van Buuren Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.