OKD sal inhegtenisneming van joernaliste ondersoek

2011-01-04 20:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) sal die onlangse inhegtenisneming van twee joernaliste van Sowetan ondersoek, het die DA Dinsdag gesê.

Volgens LP Dianne Kohler-Barnard het Francois Beukman, uitvoerende hoof van die OKD, die ondersoek in ‘n brief bevestig.

Luidens die brief sal die saak die nodige aandag kry.

Penwell Dlamini en Antonio Muchave is op 29 Desember deur Hillbrow-polisie in hegtenis geneem. Hul toerusting is ook gekonfiskeer.

Hulle is in aanhouding geplaas terwyl hulle ‘n storie in die Johannesburgse middestad gedek het. Die storie het gehandel oor nege families wat uit die Regal Court-woonstelle gesit is.

Daar is beslag gelê op hul kameras en selfone sonder bewyse dat hulle met die polisie se werk ingemeng het, het Kohler-Barnard gesê.

Die joernaliste is ongeveer ‘n uur lank by die Hillbrow-polisiestasie aangehou.

Volgens Kohler-Barnard lyk dit asof hierdie stappe onwettig was.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.