OD-leier verwerp DA-bewerings

2010-05-04 02:48
Tweets Share Share line Print

Kaapstad -  Patricia de Lille, leier van die OD het Maandag mediaverslae verwerp wat berig het dat sy na verwagting binnekort saam met Helen Zille in een van die DA se twee topposte verkies gaan word.

Die media het berig dat De Lille op die party se kongres einde Julie as die DA se nasionale voorsitter benoem gaan word.

Die tipe stories is ontwerp om “verwarring” onder die OD-lede te saai, het haar kantoor in ‘n verklaring gesê.

“Onlangse berigte het ‘n lid in die binnekring van die DA aangehaal wat gesê het, ‘De Lille gaan einde Julie op die party se kongres as die DA se nasionale voorsitter benoem word.’”

“Die leierskap van die OD wil graag ons ondersteuners verseker dat ons voort sal gaan om binne die streng mandaat wat ons van ons party se strukture by die OD se nasionale konferensie op 20 Maart ontvang het, te volg.”

Die konferensie het ooreengekom om “verdere besprekings oor ‘n samewerkingsfront onder die opposisiepartye voort te sit om so die opposisie van Suid-Afrika te herstruktureer,” het haar kantoor gesê.

-Sapa   

Volg Nuus24 op Twitter.
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.