OD gee toestemming aan lede vir veelvuldige lidmaatskap

2010-05-25 09:40
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - OD-lede kan nou by die DA aansluit nadat die party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) gister die groen lig vir veelvuldige lidmaatskap gegee het.

Nuwe wysigings aan die OD se grondwet, wat gister goedgekeur is, laat lede toe om by enige ander party aan te sluit of dit te ondersteun mits hy of sy toestemming van die NUK verkry.

Aansoek moet gedoen word by wyse van ’n spesiale vorm, soos voorgeskryf deur die party se sekretaris-generaal.

Die Burger het vroeër vandeesmaand eksklusief berig die OD-leier, me. Patricia de Lille, gaan einde Julie by die DA se kongres in Kaapstad as nasionale voorsitter van dié party benoem word. Die huidige bekleër van die pos, mnr. Joe Seremane, tree vanjaar as LP uit die politiek.

Die OD se NUK het gister op een van sy drie jaarlikse vergaderings in Johannesburg die wysigings goedgekeur. Luidens ’n verklaring is die doel daarvan om lede toe te laat om in sekere omstandighede by een of meer politieke partye aan te sluit.

Die NUK kan sodanige aansoek goedkeur as hy oortuig is dit is in belang van die party.

Voorbereiding vir volgende jaar se verkiesing is ook bespreek. De Lille gaan al die provinsies tussen 14 Junie en 16 Julie besoek om met die party se strukture te vergader.

Die komitee het ook sy onderhandelingspan se mandaat verleng vir gesprekke met ander partye om ooreenkomste te bereik.

Een van die OD se vier LP’s, mnr. Lance Greyling, het vroeër aan Die Burger bevestig dat hy hom ideologies nie met die DA kan vereenselwig nie. Dié party het ’n liberale politieke opvatting, terwyl die OD sosiaal-demokraties is

Die Burger


- Die Burger

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.