Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

OB wil polisieminister ondersoek – AfriForum

2013-02-25 16:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die openbare beskermer het in ‘n skrywe aan AfriForum bevestig dat sy ‘n ondersoek teen die minister van polisie oorweeg, lui ‘n verklaring.

Die burgerregte-organisasie het in ‘n mediaverklaring gesê adv. Thuli Madonsela oorweeg ‘n ondersoek oor “magsmisbruik en politieke afpersing” teen Nathi Mthethwa.

AfriForum sê die skrywe spruit uit ‘n klag wat die groep verlede maand teen die minister ingedien het oor sy hantering van dié organisasie se protesoptog teen plaasmoorde, wat aan die einde van verlede jaar plaasgevind het.

“Die minister het die genoemde optog tot ‘n onwettige optog verklaar, ten spyte van die feit dat aan alle statutêre vereistes voldoen is,” lui die verklaring.

AfriForum het destyds ‘n dringende aansoek by Pretoria se hooggeregshof ingedien en ‘n verklarende bevel ontvang dat die optog mag voortgaan.

“Die minister het hom egter nie aan die hofbevel gesteur nie en voortgegaan om dit as ‘n onwettige optog te hanteer,” het Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, gesê.

Roets meen geen polisie is ontbied om na die veiligheid van die betogers om te sien nie. Hy sê die polisiebeamptes wat wel op die toneel was, was toevallig in die gebied en het geen kennis van die optog gedra nie.

Volg Nuus24 op Twitter  

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... Doen die regte ding... na hulle alle vrae beantwoord het....vuurpeloton vir hulle. Al wat sal help. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Financial Manager - Corporate Banking

Johannesburg
The Personnel Concept
R800000 - R900000

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.