OB kyk na Derby-Lewis-parool

2011-11-09 11:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die kantoor van adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, ondersoek die kwessie oor Clive Derby-Lewis se mediese parool, het die SABC berig.

"Ons hanteer dit as 'n vroeë oplossing vir die saak. Die manier waarop ons dinge hier hanteer, is dat ek my ondersoek- of dispuutoplossingsmagte kan gebruik," het Madonsela gesê.

Die 75-jarige Derby-Lewis het 18 jaar van sy 25 jaar vonnis uitgedien. Hy en Yanusz Walus is veroordeel vir die moord in 1993 op die voormalige SAKP-leier Chris Hani.

Sy aansoek om gewone parool is in 2008 sowel as 2010 geweier.

Volgens die uitsaaier, het sy prokureur gesê hy word vir prostaat- en velkanker behandel en sal weer oor twee jaar vir parool aansoek doen.

Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van korrektiewe dienste, het glo nie Derby-Lewis se aansoek om mediese parool ontvang nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Amanda sê... Ek dink as die swartes kan tooi tooi, moet ons wittes dit ook doen eendag en almal op trek en almal optrek na die ANC HUIS en gaan klippe gooi en tyres brand tot Zuma se hy bring die doodstraf terug. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.