Nzimande: Hitler het ook genasionaliseer

2011-06-28 12:53
Tweets Share Share line Print

Midrand – Die beroep om nasionalisering deur die ANCYL is ‘n poging om "swart bemagtigingselemente in krisis" te red, maar dit sal nie die armes help nie, het Blade Nzimande, sekretaris-generaal van die SAKP, Dinsdag gesê.

“Die beroep om nasionalisering deur elemente in die ANCYL se bedoeling is om hierdie SEB-elemente wat in ‘n krisis verkeer te red, eerder as om aandag te skenk aan die belange van werkers en die land se armes,” het hy aan Cosatu se sentrale komitee by Gallagher Estate in Midrand gesê.

Die plasing van private bates in regeringshande is nie “inherent progressief” nie, aangesien dit afhang van watter klas van die samelewing se belange deur die besit van die bates bevoordeel word.

“Ons wil dit duidelik maak dat die beroep [tot nasionalisering] nie ‘n eerlike beroep is om werklik die werkers en die armes te bemagtig nie.”

“Nasionalisering is deur Hitler onderneem,” het hy gesê en bygevoeg dat dit ook deur die apartheid-regering gebruik is.

“Tien jaar van nou af sal daar ‘n hernude beroep wees vir privatisering.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.