Nuwe polisiehoof gereed vir pos

2011-10-25 14:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Suid-Afrika se waarnemende nuwe polisiehoof, genl.maj. Nhlanhla Sibusiso Mkhwanazi, sê hy is gereed om sy nuwe rol aan te pak.

“Ek sien uit daarna om hierdie hele organisasie met ywer te bestuur – natuurlik met die bystand van my kollegas asook die hele bestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens,” het hy in ‘n verklaring gesê.

Mkhwanazi (38) het in 1993 by die polisie aangesluit en aanvanklik in openbare-orde-polisiëring gewerk. Hy is later na die spesiale taakmag en sedert 2005 is hy die hoof daarvan.

Sy aanstelling kom nadat pres. Jacob Zuma die nasionale polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, geskors het.

Die stappe teen Cele kom nadat Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), bevind het dat Cele onregmatig en onwettig opgetree het in verband met twee huurooreenkomste vir polisiekantore in Pretoria en Durban.

’n Raad van ondersoek onder leiding van oudregter Yvonne Mokgoro, wat in 2009 as regter van die konstitusionele hof uitgetree het, sal die aantygings teen hom ondersoek.

Mokgoro sal bygestaan word deur advokate Terry Motau SC en Anthea Platt.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Legens sê... het die here jou al geantwoord op die vraag .Legens kry nie antwoord daar nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.