Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nuwe ondersoekspan begin met Oscar-saak

2013-02-25 14:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die speurder wat in die Oscar Pistorius-moordsaak aangestel is, het in alle erns met sy ondersoek begin en bronne sê dié werk behoort oor 'n maand afgehandel te wees, berig Eyewitness News.

Pistorius word daarvan beskuldig dat hy sy vriendin, Reeva Steenkamp, op Valentynsdag in sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het.

Ao. Hilton Botha, voormalige hoof-ondersoekbeampte, is Donderdag vervang nadat dit aan die lig gekom het dat hy deur aanklagte van poging tot moord in die gesig gestaar word.

Lt. genl. Vinesh Moonoo is in sy plek aangestel en het 'n span van nuwe ondersoekbeamptes saamgestel.

Volgens die radiostasie sal die Gautengse speurder Mike van Aardt sy ondersoek Maandag in alle erns begin.

Verskeie ander beamptes sal hom bystaan en Van Aardt sal aan Moonoo, Suid-Afrika se top-speurder, rapporteer.

Van Aardt sal kyk na selfoonrekords en verklarings wat by getuies afgeneem is, terwyl hy wag vir forensiese bewyse om gefinaliseer te word.

Polisiebronne het gesê 'n maand behoort genoeg tyd te wees om die nodige inligting in te samel.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Net sê... Môre seg vriende. Ek sien baie van my kommentaar op hierdie en ander berigte word net afgehaal sonder dat die kommentaar beleid oortree raak. Dit daargelaat. Die Adder gemors is hier om te bly. Al wat ons moet doen is om geen kommentaar op sy skrewe te lewer nie, ook geen duime te geen nie. Ek glo dit is al oplossing. Hy is net hier om die Blankes uit te lok om te seg wat ons nie moet seg nie. Geniet julle Vrydag en die naweek se rugby alhoewel my span uit is hoop ek van die beste vir die SA spanne wat nog 'n kans staan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Investment Associate

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.