Nuwe hoofregter vandag bekend

2009-10-01 13:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg -  President Jacob Zuma sal Donderdagmiddag Suid-Afrika se nuwe hoofregter aankondig.

Pius Langa, die huidige hoofregter, tree vandeesmaand af en Zuma moes die aanstelling aanpak, net ‘n paar maande nadat hy as president ingetree het.

In Augustus vanjaar het Zuma groot ophef by opposisie partye veroorsaak toe hy vir regter Sandile Ngcobo as sy keuse vir die pos benoem het. Opposisie partye het gesê sy nominasie van Ngcobo was ongrondwetlik.

Volgens wet moet die president die opposisie partye nader voor hy ‘n hoofregter mag aanstel.

Die DA, Cope, IVP en OD wou Zuma se benoeming van regter Sandile Ngcobo as hoofregter ongedaan maak en het gesê hulle sal eerder vir regter Dikgang Moseneke in dié pos aanstel.

Zuma het ‘n brief aan die partyleiers gestuur in antwoord op kwellinge dat die proses nie grondwetlike voorskrifte gevolg het nie omdat daar glo nie behoorlike konsultasie plaasgevind het nie.

Hy het hulle die versekering gegee dat hy nog geen finale besluit geneem het nie en “natuurlik” alle menings oor Ngcobo as sy voorkeurkeuse in ag sal neem.

Die vier partye het egter onwrikbaar gebly.

Die aankondiging van die land se nuwe hoofregter sal om 15:00 by die Presidensiële Gastehuis in Pretoria gemaak word.

- Sapa
 

Lees meer oor: politiek  |  jacob zuma  |  hof

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.