Nuwe boere verbeur só miljoene

2009-12-21 08:48
Tweets Share Share line Print

Liesl Peyper

Kaapstad – Nagenoeg R10 miljoen van ’n landboufonds vir geldelike hulp aan opkomende boere is aan konsultante betaal vir projekte wat nie werklik nodig was nie.

Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het in ’n antwoord op ’n parlementêre vraag van Piet Pretorius, DA-woordvoerder oor landbou, gesê R9,3 miljoen is uit die Landbank se omstrede landboubemagtigingsfonds vir projekte gebruik.

Dit sluit in die ontwikkeling van ’n databasis vir opkomende boere (R3 miljoen), ’n assessering van die voerkraal-bedryf (R3,5 miljoen) en ’n “vooruitskouing” van die landboubedryf (R2,8 miljoen).

Volgens Pettersson het ’n komitee van die fonds toestemming vir die projekte gegee, maar die fonds én die komitee is aan ’n forensiese ondersoek onderworpe.

Pretorius het gesê nie een van die projekte was werklik nodig nie omdat die departement reeds oor al die inligting beskik. “Dit is maar net weer geld wat aan pelle betaal is.”

Die landboufonds was sowat twee maande gelede ook in die nuus toe die Sunday Times berig het dat belanghebbendes onregmatig geld van die fonds gebruik het om duur eiendom en motors aan te skaf.

Pretorius het gesê die ondersoek sloer reeds onnodig lank.

- Beeld

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: landbou  |  boere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.