Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nuus oor Oscar maak internasionaal opslae

2013-02-14 11:31
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die nuus dat die paralimpiese atleet Oscar Pistorius sy meisie na bewering doodgeskiet het toe hy haar as ‘n inbreker aangesien het, het Donderdag internasionaal opslae gemaak.

Mediabronne oor die wêreld heen het oor die gebeure berig ná dit vroegoggend aan die lig gekom het.

Die Britse nuusnetwerk Sky News het met die Suid-Afrikaanse joernalis Kalay Maistry 'n onderhoud gevoer. Sy het beweer Pistorius se vriendin het hom probeer verras vir Valentynsdag, hoewel dié bewering nie deur enige ander bronne gestaaf is nie.

Sky het berig dat paramedici tussen 04:00 en 05:00 na Oscar se huis ontbied is.

Sky News

Die skietery was ook hoofnuus op CNN. 'n Span van dié netwerk het glo op die toneel opgedaag terwyl 'n voertuig met die slagoffer in die toneel verlaat het. CNN het onder andere na Suid-Afrika se hoë misdaadsyfer verwys. 

CNN


Die nuus was laatoggend die BBC se hoofstorie. Dié uitsaaier het Pistorius se vele prestasies opgenoem, en ook verwys na Suid-Afrika se misdaadsyfer.

BBC

Die bekende internetnuusblad Hufington Post het die storie op sy tuisblad gepubliseer, en verskeie mediabronne aangehaal. Verskeie fotogalerye van Pistorius se prestasies is op die blad vertoon. Lesers het in die kommentaarruimte bespiegel oor die regsimplikasies wat die voorval inhou.

Huffington Post


– volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: oscar pistorius  |  media  |  skietery
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Suz Visage sê... My vraag is net as dit dan so vooruitstrewend gaan met Zimbabwe hoekom is daar so groot hongersnood, geweld en noem maar op. Hoekom hardloop daardie inboorlinge na SA vir beter lewensomstandighede. Ek dink nie die ANC weet wat vooruitstrewend werklik is nie. Het dit dalk net in die woordeboek gesien nou weet hulle daar bestaan ook so 'n woord. Wakker word ouens julle praat in soveel sirkels dat julle julself al glo. Watter inspirasie is daar as mense dood gaan van honger. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

EE Senior Production Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.